’n Uitmuntende Swartlandskou is hierdie jaar weer vanaf 5 tot 8 September op die Moorreesburg Skougronde aangebied en Xfarm was ook daar! Die Swartlandskou is een van die grootste landbouskoue in die Wes- en Suid-Kaap en het ’n besoekergetal...
Continue reading...Xfarm was in 2018 weer deel van die NAMPO Oesdag wat jaarliks in Bothaville plaasvind. NAMPO is die grootste landbou-uitstallingsprogram in die suidelike halfrond en verbind al jare lank boere en verskaffers. Tegnologie speel ’n baie groot rol in...
Continue reading...Foto’s van Xfarm se uitstalling by die 2017 Agri Mega Week in Bredasdorp.
Continue reading...Soos die 2018 seisoen vir wintergraanproduksie tot ’n einde loop wissel die gemiddelde koringopbrengste oor die Wes-Kaap van onder ’n ton tot oor die 2.5 ton per hektaar. Die vraag is tot watter mate is produsente wat bewaringsboerderypraktyke...
Continue reading...Ons kliënte – Johan en Dirkie van As van die Kinko-boerdery – is as Graan SA se 2018 Graanboerdery van die Jaar aangewys. Baie geluk Johan en Dirkie!
Continue reading...X-Farm NTX No-Till Planter, manufactured in Albertinia South Africa
Continue reading...We exhibit at these AGRICULTURAL SHOWS each year: NAMPO Agricultural Trade Show – Bothaville – May SWARTLAND SKOU – Moorreesburg – September AGRI MEGA WEEK – Bredasdorp – September
Continue reading...The DBX seeding system has been developed with a focus on soil structure, sustainability and profits. Knowledge sources built-up over many years of industry experience have been drawn on to provide the ultimate in maximized performance and yields. Precision...
Continue reading...Through our intense involvement in development of agricultural technology in the past 10 years, we have identified several areas in the cropping process which could provide major breakthroughs in the farming industry. Forming an alliance with a serious roll...
Continue reading...