Dirkie en Johan van As – Graan SA se Graanboerdery van die Jaar 2018

Dirkie en Johan van As – Graan SA se Graanboerdery van die Jaar 2018

Ons kliënte – Johan en Dirkie van As van die Kinko-boerdery – is as Graan SA se 2018 Graanboerdery van die Jaar aangewys. Baie geluk Johan en Dirkie!