Swartland Skou 2018

Xfarm by die 2018 Swartlandskou in Moorreesburg

07 December 2018

’n Uitmuntende Swartlandskou is hierdie jaar weer vanaf 5 tot 8 September op die Moorreesburg Skougronde aangebied en Xfarm was ook daar!
Die Swartlandskou is een van die grootste landbouskoue in die Wes- en Suid-Kaap en het ’n besoekergetal van 10 000+ mense elke jaar.