Graan SA boer van die jaar

Graan SA boer van die jaar

2018

Van As Broers (Wenner)

Profiel

Swellendam. Kanola, gars, lusern, koring, stoet & skape. Sedert 1985.

2016

Piet & Johan Willemse (Finalis)

Profiel

Riversdal. 4700 ha. Kontantgewasse, skape & melkery. Sedert 1991.

2015

Jacques & Niel Neethling (Finalis)

Profiel

Bredasdorp. Graan, kanola, korog, lupiene, melkbeeste, skape & volstruise. Geenbewerkingspraktyk word toegepas. Sedert 1988.

2012

Gilly Scheepers (Wenner)

Profiel

Oos-Vrystaat. Koring, geel mielies, droë bone, skape & hoenders. Gilly boer sedert 1988.

2010

Pien Bester en Seuns (Wenner)

Profiel

Moorreesburg. Koring, medics, klawerweidings, beeste & skape. Minimumbewerking word toegepas. Sedert 1975.

2009

Jaap van der Westhuizen (Wenner)

Profiel

Parys. Graansorghum, mielies, sojabone, holstein-koeie. 11500 ha. Sedert 1998.

Francois Uys (Finalis)

Profiel

Bredasdorp. Koring, gars, kanola, hawer, lupiene, skape, beeste & volstruise. 3362 ha.

2008

Joël Le Roux (Finalis)

Profiel

Hopetown. Mielies, sojabone, koring, lusern, skape & beeste. Presisie- & geenbewerkingspraktyk word toegepas. Sedert 1984.

2006

Willem de Waal (Wenner)

Profiel

Moorreesburg. Koring, medics, lupiene, hawer, korog, skape & beeste. Minimumbewerking & voorafbewerking word toegepas. 50+ jaar.

2004

Joël Le Roux (Finalis)

Profiel

Hopetown. Mielies, sojabone, koring, lusern, skape & beeste. Presisie- & geenbewerkingspraktyk word toegepas. Sedert 1984.

2003

Fanie & Jan Hendrik Joubert (Finalis)

Profiel

Riversdal. Koring, kanola, skape, volstruise & beeste. Minimumbewerking word toegepas. Sedert 1969.

2000

Alwyn Dippenaar (Finalis)

Profiel

Riebeek-Wes. Koring, hawer, kanola, skape & beeste. 2000 ha & 1200 ha. Minimumbewerking word toegepas.