+27 28 735 2425 x@xfarm.co.za
Ons kliĆ«nte – Johan en Dirkie van As van die Kinko-boerdery – is as Graan SA se 2018 Graanboerdery van die Jaar aangewys. Baie geluk Johan en Dirkie!